Laai program af

DEWETSDORP VELDFEES 2017 -PROGRAM

VRYDAG - 29 SEPTEMBER 2017

09:00 Verwelkoming – Philip Oosthuizen/Voorsitter

09:05 Opening – Ds Horace van Coller

09:20 Wees deel van die skaap-“boom” – Gawie van Heerden

09:30 Kindervermaak en Paintball – hele dag

09:40 Begin van skaap- en beesbeoordeling

10:00 Mej Veldblommetjie en Mnr Jong-Boertjie

11:00 Dames Program: Minette Olivier – Voorkomskonsultant (Henrika #082 959 1880 – kaartjies R50)

12:00 Bekendstelling van skaaprasse - Merino, Vleismerino en Dohne merino.

12:00 Inskrywings vir skaaptel open

13:00 Heidi, Frans en die Ventertjies (Gaskunstenaars)

14:00 Bees- en skaapbeoordeling gaan voort

14:00 Skaaptelkompetisie # Inskrywingsgeld R50 # Totale prysgeld R5000

16:00 Prysuitdeling

16:15 Kuier saam borge

18:00 Skuurdans saam met Heidi, Frans en die Ventertjies - Kaartjies: Volwassenes: R50 / Skoliere: R30 / Voorskool: gratis

SATERDAG 30 SEPTEMBER 2017

06:30 Inskrywings vir bergfiets open

08:00 Bergfiets wegspring: 5km, 10km, 25km, 40km, 60km

12:00 Prysuitdeling

Uitstallers: Johan Fourie # 0828783147: R300 / stalletjie

Bergfiets: Hansie #082 8212 909 of Boeta #082 566 7232 

Akkommodasie: Johna Steyn #082 461 5008